已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Healthy children : healthy future employees
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die lewe van 50 kinders wat MIV positief is . Die doel van diestudie is die verkryging van inligting wat aangewend kan word vir die beter begrip vankinders wat MIV positief is en daarmee moet saamleef.Die studie het gefokus op 'n spesifieke area van KZN, 'n area van Suid-Afrika watgekenmerk word deur 'n besondere hoë voorkoms van MIV/Vigs, hoë vlakke vanwerkloosheid en hoë vlakke van armoede.Die studie toon aan dat werksafwesigheid en lae produktiwiteit verder verhoog word deurMIV-voorkoms binne die werksmag en dat dit 'n verdere negatiewe uitwerking op diewerksmag het.Verskeie belangrike voorstelle vir die meer effektiewe bestuur van MIV/Vigs word gemaak,veral vir daardie gevalle waar kinders betrokke is.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:16      统一登录查看全文      激活码登录查看全文