Die geskiedenis van die wingerdkultuur in Suid-Afrika tydens die eerste eeu 1652-1752
[摘要] VOORWOORD: Gedurende die voltooiing van hierdie ondersoek het dit al hoe meer geblyk dat werke oor die geskiedenis van die Wingerdkultuur in Suit-Afrika maar baie skaar is: enkele artiekels het in verskillende blaaie en boeke hulle verskyning gemaak, maar sulke stukkies is blykbaar bloot bedoel gewees om in die verbeaan 'n bietjie interessante leesstof aan te bied.Van 'n grondige ondersoek vandie saak kan daar op hirdie stadium dus nog geen sprake wees nie.Nogtans is so 'n studie van belang daar die wingerdkultuur - naas die koringbou - sedert die vestiging vandie volksplanting aan die Kaap 'n geensins geringe rol in die landbou-bedrywighede gespeel nie.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]