已收录 268920 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Ondersoek na die geskiktheid van sillabi vir gehoortoetse in gegradeerde musiekeksamens
[摘要] VOORWOORD: Gedurende my tydperk as musiekonderwyseres het ek toenemend bewus geword van diebelangrikheid van gehooropleiding in die musiekopleidingsprogram enersyds, en die gebrek aanmotivering en 'n voldoende metodiek andersyds. Hierdie lewendige belangstelling ingehooropleiding en die probleme wat die vakgebied omring, het aanleiding gegee tot 'n ondersoekna die geskiktheid van die gehoortoetse soos dit voorkom in gegradeerde musiekeksamens.Die hoë standaard van gehooropleiding wat Dr. P.E.O.F. Loeb van Zuilenburg aan die Universiteitvan Stellenbosch daargestel het, en die groot hoeveelheid bronne oor die onderwerp wat in dieMusiekbiblioteek beskikbaar was, was die hoofredes vir my keuse van hierdie Universiteit virnagraadse studiedoeleindes.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:21      统一登录查看全文      激活码登录查看全文