已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die doeltreffendheid van sekere parameters ter bepaling van die weefselsamestelling van varkkarkasse
[摘要] INLEIDING: Van al die plaasdiere, is die vark die enigste spesie wat slegs vir vleisprodukte aangehou word. Alhoewel daarverskeie varkrasse in Suid-Afrika bemark word, word hierdievarke, ongeag die ras, hoofsaaklik in die vleisbedryf virtwee doeleindes aangewend. Die ligter varkkarkasse(karkasmassa onder 50kg word as vleisvarke, en die swaarder varkkarkasse (karkasmassa bo 50kg) word asspekvarke verwerk.In hierdie projek is die doeltreffendheid van verskeiekarkaspararneters ondersoek en as onafhanklike veranderlikes,afsonderlik of in kombinasie, in lineêre regressievergelykingsgebruik, om sodoende regressievergelykings te verkrywat 'n hoë voorspellingswaarde van die varkkarkassamestellingi.t.v. vleis, vet en been sowel as van diegroothandelsnitopbrengs en -samestelling van die karkassebesit.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文