Afrikaanse visserstaal
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Met die oog op 'n verhandeling oor AFRIKAANSE VISSERSTAAL; en by gebrek aan enige literatuur oor hierdie onderwerp, was ek verplig om twee jaar lank veldwerk te doen. Met die tyd en middele tot my beskikking, was ek genoodsaak om my navorsingsgebied af te baken. Ek het as navorsingsveld gekies die gebied tussen Port Nolloth en Jeffreysbaai, wat die volgende vissersgemeenskappe (beginnende by Jeffreysbaai) insluit: Stormsrivier, Plettenbergbaai, Knysna; Stilbaai, Gansbaai, Hermanus, Somerset Strand, Vishoek, Kalkbaai, Houtbaai, Clifton; Die Kaapse Dokke, Paternoster, Velddrif, Laaiplek, Dwarskersbos, Lambertsbaai, Doringbaai,Hondeklipbaai, Port Nolloth.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]