已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Enhancement of cooling tower performance by manipulation of rain zone drop size
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die moontlikheid om die warmteoordrag in die reensone van 'n natuurlike trek nat koeltoringte vcrbeter deur die gemiddelde druppel diameter van die sproei te verminder is ondersoek.Eksperimentele wcrk was daarop gerig om tipiese druppelgrootte verspreidings onderdruppakking te bepaal, asook die verkryging van werklike verrigtings-data vir verskiJlendepakking en reensone kombinasies in 'n koeltoring toetsfasiliteit. 'n Fotografiese metode watgebruik maak van beeldverwerkingstegniekc is ontwikkel om die druppelgrootte verspreidingswat in die )meltoring toetsfasiliteit gevind word te bepaal. 'n Rekenaar simulasieprogram watontwikkel is deur Dreyer [940Rl] is verder gebruik om reensone verrigtingsdata( oordragskarakteristieke en druppelgrootte verspreidings) teoreties te vcorspel, vir vergelykingmet en evalusie van die eksperimentele resultate.Dit is bewys dat die plasing van 'n laag spatroosters reg onder druppakking die gerniddeldedruppeldiameter in die reensone verrninder het, wat gelei het tot 'n ooreenstemmende toenamein oordragskarakteristiek. Met die gebruik van 'n rekenaar simulasie program is bereken dathierdie opstelling die termiese kapasiteit van 'n koeltoring met tot 5 % kan verbeter.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文