Die leerbekwaamheid van die Graaff-Reinetse kleurling, in vergelying met die van die blanke en die naturel
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: In sy vergelykende ondersoek na die Leerbekwaamheidvan die Suid-Afrikaanse Naturel en die van die Blanke ,hetvan Rensburg (1) tot die gevolgtrekking gekom dat die Naturelwaarskynlik nie die Leer bekwaamheid het om hom in staat testel om op gelyke voet met die Blanke mee te ding nie, behalwein take van 'n buitengewone eenvoudige aard.Omdat ons in Suid-Afrika nou ook, behalwe die genoemdetwee groot bevolkingsgroepe, 'n derde -groep het - dieKleurlinge - wat saamgestel is uit die vermenging (2) vanverskillende rasse, Blank sowel as Gekleurd , doen die volgendevrae hulle onwillekeurig voor: Hoe sal die Kleurlingpresteer met betrekking tot die funksies wat getoets worddeur die toetse wat van Rensburg op Blankes en Naturelletoegepas het en wat sal sy posisie in hierdie verband duswees ten opsigte van die van die Blanke en die Naturel?Verder, kan hierdie vrae en hulle oplossing lig werp op dievraagstuk van 'n rasseverskil tussen die groepe?Dit was die doel van hierdie ondersoek om bostaande vraete probeer beantwoord met betrekking tot die Kleurlinge vanGraaff-Reinet en omstreke.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]