Die verbale hendiadis in Afrikaans
[摘要] INLEIDING: Die doel van hierdie studie is om na te gaan wat die Afr. verbale hendiadis is, hoe dit gebruik word en, indien moontlik, wat die herkoms daarvan is.My uitgangspunt is dus deurgaans die algemene omgangstaal, ter aanvulling waarvan ook die skryftaal nagegaan is. Ek besef daarby dat daar baie gevalle kan wees waarvan ek geen kennis dra nie. Myuitsprake geld dus (moontlik) net van my materiaal,Hierdie werk is suiwer arialities-deskriptief van aard: ek beskryfaan die hand van versamelde voorbeelde die Afr. taal soos ek ditin horisontale perspektief 1) waarneem. Aan die einde word die vertikale2) egter daarby betrek om die herkoms enigsins in oenskou teneem.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]