已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die effek van lignokaien op segmentele miokardiale funksie in die oop borskas isgemiese varkhart onder algemene narkose
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die effek van lae (1 mg/kg) en hoe (4mg/kg) bolusse intraveneuse lignokaYenop regionale funksie is ondersoek in 13 varkharte.Deur middel van 'n betekenisvolle vernouing van die linker afdalende koronere(LAD) arterie is 'n isgemiese segment in die LAD voorsienings gebiedveroorsaak. Miokardiale funksie is bepaal in die isgemiese LAD-gebied en dienormals voorsienings gebied van die sirkumfleks (Lx) koronere arterie.Konstriksie van die LAD het miokardiale isgemie in die LAD-segmentveroorsaak sender om sistoliese disfunksie te induseer. lsgemiege'lnduseerde diastoliese disfunksie blyk uit die toename in helling van stygingin linker ventrikel druktoename · (df) (p<0.05), persentasie toename in postsistolieseverkorting (PSS) (p<0.02), afname in effektiewe verkortingsarea vandie LAD-segment (p<0.05), afname in Pv02 van die dreinerende vene van dieLAD-gebied (p<0.05) en toename in korone,re veneuse laktaat vanaf dieisgemiese gebied. Die graad van isgemie wat veroorsaak is het nie sistoliesesegmentele kontraktiele funksie be'lnvloed nie - geen verandering in diepersentasie verkorting van die LAD-segment se spiervesels is aangetoon nie.Lignoka'!'en het geen beduidende invloed op miokardiale funksie gehad nie,hetsy globaal of regionaal. Die geringe afname in hartspoed en slagvolumehet nie 'n betekenisvolle vermindering in die kardiale omset veroorsaak nie engeen betekenisvolle styging in eind-diastoliese druk het plaasgevind nie.Beide bg. bevindings is in teenstelling met bevindings van ander outeurs (Gee1990, Klein 1968, Nath 1986). Regionale funksie het nie hipokinese by dieterapeutiese plasma . konsentrasies van die middels soos bereik in dieeksperiment getoon nie - Ees het nie paradoksaal toe geneem , en D0, diesnypunt van Ees met die lengte-as, het nie na regs geskuif nie. Diastoliesefunksie van beide die isgemiese en normals miokardiale segments het geendisfunksie getoon na lignokaYen toediening nie.Die maksimale vesellengte by eind-diastolie, helling van diastoliese vulling enpost-sistoliese verkorting het nie verander nie.Die invloed van lignoka'ien op die koronere vloei kan slegs by afleidingevalueer word, aangesien koronere vloei nie direk bepaal is nie. Die areaonder die druk-lengte kurwe, wat 'n indirekte parameter van segmentele werkis, het nie verander met toenemende dosisse lignokai'en nie. Dit dui op 'nonveranderde miokardiale suurstof verbruik van die LAD- en Lx-segment. Dieeffektiewe verkortingsarea, wat meer sensitief as die totale area onder die• druk-lengte kurwe is vir veranderinge in koronere bloedvloei (Safwat 1991),het eweneens onveranderd gebly wat die feit ondersteun dat lignoka'ien niedie miokardiale suurstof verbruik verminder het nie.Laktaat metabolisme as indirekte parameter van miokardiale isgemie het geenbetekenisvolle veranderinge na die toediening van lignoka'ien getoon nie, soosook weerspieel word deur die afwesigheid van 'n korrelasie tu~sen koronereveneuse laktaat en serumvlakke van lignoka'ien (korrelasie koeffisient =-0.32).Die kliniese ekwivalent van die situasie wat hier ondersoek is, is die. pasient .met 'n betekenisvolle koronere stenose en meegaande miokardiale isgemiewat 'n disritmie ontwikkel wat behandel moet word. Die belang van hierdiestudie is dat bewys is dat lignokaren geen betekenisvolle effek op isgemiesemiokardium gehad het by terapeutiese serumvlakke lignokai'en nie. Diebekende hoe terapeutiese indeks van die middel in nie-isgemiese miokardiumword weereens bevestig. Die resultate van hierdie studie sal in gedagtegehou moet word by die gebruik van nuwe anti-aritmiese middels, en dieklinikus sal moet kan verantwoord of die nuwe middels hierdie bekende oumiddel in veiligheid, effektiwiteit en koste-effektiwiteit oortref.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文