已收录 268918 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die interpretasie van musiektekste
[摘要] AFRIKAANSE OPSMOMMING:Hierdie tesis kan beskryf word as 'n interpretasie van interpretasie in diemusiekclomein.Daar word besin oor die uitvoerende musikus, die musikoloog, diekomponis en die lu!~teraar as interpreteurs. Terselfdertyd word dievolgende model vir die beskrywing van 'n musiekwerk se geskiedenis (vansender tot ontvanger) ontwikkel:oerteks > leesteks > speelteks > hoorteksHierdie model, wat herinner aan 'n htrmeneutiese sirkel, bring mee datdie gebruik van die woord teks dus aansienlik uitgebrei word.Die interpretasie-aktiwiteit word dikwels en onjuis as die prerogatief vandie uitvoerende musikus beskou. Hierdie tesis probeer om hierdieaktiwiteit in 'n juister perspektief te plaas, naamlik dat, soortgelyk aandie sender/ontvanger-gebeure in ander kunste, in musiek die sender (diekomponis) se boodskap (die musiekteks) primer 'n interpretasie van dieuiteindelike ontvanger (die luisteraar) meebring.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文