[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:In hierdie studie is daar gepoog om vas te stel wat nodig is om 'n primereskoolkurrikulum deel van die praktyk te maak.Daar is waarskynlik velerlei wyses waarop die skoolkurrikulum deel gemaak kanword van die praktyk, maar vir die doeleindes van hierdie studie is daar op 'nmodulere benadering gefokus. Die modulere kurrikulumbenadering vertoon geenvreemde komponente nie, trouens, doelstellingformulering, inhoudseleksie,doelwitformulering, die seleksie van onderwysmetodes en onderwysmedia,leerdergerigte asook kurrikulumevaluering vorm die basis daarvan. Eenvoorvereiste vir die institusionalisering van 'n skoolkurrikulum is
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]