'n Ondersoek na die geskiktheid van 'n datavloeiverwerker as 'n herstruktureerbare spesiale verwerker
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis behels 'n ondersoek na die geskiktheid van 'ndatavloei-verwerker om as 'n herstruktureerbare spesiale verwerkerte dien.Die werking van 'n datavloei-verwerkermodel word aan die handvan datavloeikonsepte verduidelik. Die tekortkominge van diemodel, naamlik die gebrek aan datastruktuur-hanterings,toevoer/afvoer en hertoelatingsmeganismes wor-d uitgelig enmoontlike oplos~ings word gege••'n Semodifiseerde datavloei-model, wat beide struktuurhanteringen toevoer/afvoermeganismes insluit, word voorgestel.Hertoelating word met behulp van 'n datapakketbenamingsmetodebewerkstellig. Om die programmeerbaarheid endie herstruktureerbaarheid van die model te ondersoek, isbesluit om 'n datavloei-verwerker te simuleer.Die model is met behulp van die hoevlaktaal PASCAL, en bedryfstelselroepeop die VAX 11/780 rekenaar gesimuleer. ParallelIeverwerkingskonsepte in beide programmatuur en argitektuurword gedemonstreer.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]