已收录 271055 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die geskiedenis van die opvoeding van meisies in Suid-Afrika tot 1910
[摘要] VOORWOORD: In hierdie verhandleing het ek my dit ten doel gestel om die Geskiedenis van die Opvoeding van Meisies in Suid-Afrika te probeer weer.Daar egter die Kaapprovinsie die voorbeeld vir die opvoeding van meisies in Suid-Afrika gestel het, het ek my alleen tot genoemde provinsie bepaal.Die tydperk in die verhandeling omvat strek van ongeveer 1800 tot 1910, omdat in 1804 vir die eerste keer in die Geskiedenis van Suid-Afrika spesiale voorsiening vir die opvoeding van meisies gemaak is.Om die rede het ek my hoofsaaklik bepaal by die wer van Ds. A. Murry en die N. G. Kerk omdat ons e.g. as die baanbreker van gevorderde onderwys vir meisies kan beskou.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文