已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Kerkwees op Mooimeisiesfontein : die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk Albanie, 1831-1981
[摘要] INLEIDING: In hierdie verhandeling gaan dit om die geskiedenis van die Ned.Geref. gemeente Albanie, Riebeek-Oos, wat in hierdie jaar 150 jaarbestaan. By die interpretasie van hierdie gemeentegeskiedenis moetrekening gehou word met die vraag watter faktore, teologies,.kerklikof andersins, 'n invloed gehad het op die manier van bedieningen ontwikkeling van die gemeente? In hoeverre is die gemeente tipiesvan die kerk waarmee hy in verband staan en in hoeverreonderskei hy hom as 'n besondere gemeente? Was die gemeente getrougewees aan die Skrif, en die eis van Christus?
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:6      统一登录查看全文      激活码登录查看全文