Die oorproduksie van wyn in Suid-Afrika
[摘要] VOORWOORD: Die doel van hierdie verhandleing is in die eerste plek om daarop te wys dat in Suid-Afrika meer wyn geproduseer word as wat tans van die hand gesit kan word teen 'n prys wat die produsente genoegsaam sal vergoed.Uit die oorproduksie en die heersende lae pryse volg dit dat die posiesie van die wynboere erg kritiek en haglik is.Die industrie gaan nou juis weer deur diepe waters en iets moet gedoen word om die bedryf van ondergang te red en vir die toekoms op 'n vaste basis te plaas.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]