Geografiese gesigspunte in die segregasie politiek van Suid-Afrika
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Die versamel van gegewens vir hierdie skripsie is oor 'n tydperk van tien maande versprei - Nov. 1927 tot Augustus 1928. - behalwe die ondervinding wat opgedoen is op 'n indirekte manier as onderwyser in die Oostelike Provinsie of in die Vrystaat of op spesiale toere na verskillende dele van die Unie.die deurlees van etlike werke op sosiale gebied en die deurwerk van 'n kursus in Siviele en Kriminele Wet van die Universiteit van Suid-Afrika was ook tot groot nut - veral die dele, wat so breedvoerig die Prof. Brookes in sy werke The Political Future of South Africa en The History of the Native Policy of South Africa uiteengesit is.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]