已收录 268922 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Die inkomstebelasting hantering van franchisefooie betaalbaar deur franchisehouers in die Suid-Afrikaanse Petroleum-bedryf
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Franchise besighede is ʼn alledaagse verskynsel in die Suid-Afrikaanse en Internasionalebesigheidswêreld. Ingevolge afdeling 12(2)(c) van Regulasie 287 van die PetroleumProdukte Wet No. 120 van 1977 word ʼn groothandelaar van petroleum produkte verbiedom ʼn kleinhandellisensie te besit anders as vir doeleindes van opleiding. Die gevolghiervan is dat petroleum maatskappye gebruik maak van franchisehouers om hullevulstasies en geriefswinkels namens hulle te bedryf aangesien die franchisehouerstoegelaat word om kleinhandellisensies te besit vir besigheidsdoeleindes.Die konsep van ʼn franchise is daarop gebaseer dat ʼn franchisehouer die franchise van ʼnbestaande, en dikwels welvarende, besigheid bekom vanaf ʼn franchisegewer en dan diebesigheid onder die vaandel van daardie franchise bedryf. Die franchisehouer betaaldikwels ʼn eenmalige enkelbedrag franchisefooi aan die franchisegewer en addisioneeldaartoe ʼn deurlopende franchisefooi, gewoonlik op ʼn maandelikse basis. Diedeurlopende franchisefooi word normaalweg bereken as ʼn persentasie van omset van diefranchise besigheid, of dit word bereken volgens ʼn alternatiewe formule of metode soosuiteengesit in die betrokke franchise-ooreenkoms.Wanneer franchisehouers hul inkomstebelasting vir ʼn spesifieke jaar van aanslag bereken,word hulle gekonfronteer met die vraag oor hoe om die franchisefooie virinkomstebelastingdoeleindes te hanteer. Die inkomstebelasting hantering van dieeenmalige enkelbedrag franchisefooi blyk meer onduidelik te wees as dié van diedeurlopende fooi. Die bewoording wat in die franchise-ooreenkoms gebruik word omhierdie eenmalige enkelbedrag te omskryf is dikwels vaag en verg verdere interpretasiewat uit die aard van die saak die korrekte inkomstebelasting hantering daarvan bemoeilik.Hierdie studie stel gevolglik ondersoek in na die inkomstebelastinghantering vanfranchisefooie betaalbaar deur die franchisehouers in die Suid-Afrikaanse petroleumbedryfingevolge die Suid-Afrikaanse Inkomstebelastingwet No. 58 van 1962.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:4      统一登录查看全文      激活码登录查看全文