已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Sosio-ekonomiese agtergrond as faktor by die skolastiese-vertraging van die plattelandse Kleurling
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die aspekte van die probleem van vertraging by die plattelandsekleurlingkind, waarop die Universiteit van Stellenbosch moesingaan, was die verband tussen vertraging op skool en sosio-ekonomieseagtergrond.Huidige sielkundiges huldig die opvatting dat omgewing, en byuitstek die sosiale omgewing, 'n belangrike vormende krag uitoefen opdie reaksies en prestasies van die individu. Aan die hand hiervan is die hipotese toe gestel dat (die swak sosio-ekonomiese omstandighede van die kleurling 'n aanleidende rol speel by sy skolastiese vertraging.) Die geldigheid van hierdie stelling word in hierdie bepaaldeondersoek nagegaan.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文