Plaaslike bestuursontwikkeling vir die kleurling-bevolkingsgroep : vraagstukke en vooruitsigte
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Die stelsel van plaaslike bestuur in Suid-Afrika funksioneer deur middelvan 'n netwerk van plaaslike owerhede op die laagste horisontale vlak van die owerheidshiërargie. Die stelsel word daaraan gekenmerk dat diegesag waaroor plaaslike owerhede regtens beskik om bepaalde en omskrewefunksies en bevoegdhede binne hulle onderskeie regsgebiede uit teoefen, gesetel is in die ingesetenes van so 'n gebied. Plaaslike owerhedeis dus aan die een kant verteenwoordigend van aard deur die skeppingvan geleenthede vir die ingesetenes om deelname te verkry aan diebesluitnemingsproses en aan die ander kant is hulle dienslewerend en beherendvan aard.
[发布日期] [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别] [学科分类]
[关键词] [时效性]