已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
'n Argeologiese ondersoek van historiese nedersettingspatrone in die westelike Overberg
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is n studie van landelike nedersettings indie westelike Overberg in die laat agtiende eeu en in dieneentiende eeu. Historiese bronne en argeologiese opnamesdra by tot die data rakende die ontwikkeling en organisasievan 18 plaaswerwe wat bestudeer is. Twee tipesnedersettings (werwe) word identifiseer naamlik eenvoudige(lae status) veeposstelsels en meer komplekse gemengdeboerdery werwe. Die geskiedenis van grensuitbreiding en diesigbaarheid daarvan in die westelike Overberg toon nduidelike verkleining in skaal van strukture en 'n afskalingvan stutussimbole in vergelyking met die Boland. Daar istot die slotsom gekom dat die studie van stoflike kultuur indie westelike Overberg n belangrike onderdeel verteenwoordigvan interpretasies van die nedersettingsgeskiedenisin die streek. Aanbevelings word gemaak tenopsigte van die bewaring van bogenoemde nedersettings.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:5      统一登录查看全文      激活码登录查看全文