已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Welsynsdienste vir Kleurlinge in tien landdrosdistrikte in Suidwes Kaapland : 'n evaluatiewe ondersoek
[摘要] AFRIKAANSE OPSOMMING:Gedurende die afgelope aantal jare is die aandag in ·n steedstoenemende mate gevestig op die lewensomstandighede van dieKleurlingbevolking in Suid-Afrika. Daar was veral sedertdie middel van hierdie eeu ·n voortdurende vloei van li teratuuroor hierdie bevolkingsgroep. Die afgelope vyf tot tien jaarhet di t •n onderwerp geword waaroor nie net geskryf is nie,maar wat dikwels in ·gesprekke voorkom en wat intense belangstellingbegin uitlok het. Miskien kan hierdie tendens toegeskryfword aan die groeiende aantal Kleurlinggeleerdes,-letterkundiges en -politici wat die probleme en geriewe vanhierdie bevolkingsgroep begin beklemtoon het. Dit kan ookwees dat blanke geleerdes en persone wat daagliks betrokkeis by en bewus is van die lewensomstandighede van die Kleurlingbevolking·n belangrike rol gespeel het in die 11 bewuswording11Ivan hierdie beVolkingsgroep. D~£het riouduidelik geword dat daar... 11· ••besondere probleme veral met betrekking tot die sosio-ekonomieselewensomstandighede en staatkundige posisie van die Kleurlingbevolkingbestaan.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:7      统一登录查看全文      激活码登录查看全文