已收录 272975 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
n Ondersoek na die verskynsel van aparte koerante vir die bruin bevolking in Suid-Afrika
[摘要] INLEIDING: Aparte uitgawes van koerante, of die sogenamde Ekutra-uitgawes vir die nie-blanke bevolking, staan vandag in die brandpunt van die gemeenskapsorg.In die breë gesien, word hulle met agterdog bejeën -- in hoofsaak vanweë hul aanhangsel-aansien.Juis omdat die meeste Ekstras 'n losstaande byvoegsel van 'n blanke koerant is, word die motiewe van sulke publikasies dikwels bevraagteken - veral in die geval van Afrikaanse koerante wat die Regering goedgesind is.In akademise kringe word Ekstras beskou as net nog 'n manier om die beleid van apartheid werkbaar te maak.In sportpolitieke kringe bespeur 'n mens 'n gevoel wat dieper loop as net agterdog.Dit sou meer korrek wees om te sê die koerante wek wrewel.Soos 'n Sacos-sportman dit verwoord het: Ekstras is net nog 'n manier om die bitter pil van apartheid so te versuiker dat 'n afstootlike stelsel makliker verieerbaar raak.
[发布日期]  [发布机构] Stellenbosch University
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文