已收录 268921 条政策
 政策提纲
  • 暂无提纲
Constantijn Huygens en die skilderkuns
[摘要] In hierdie studie sal derhalwe gepoog word om Huygensse aansienlike aandeel tot die bevordering van die skilderkunsvan die 17de eeu -- die eeu toe die geestelike enstoflike prestasies geen perke geken het nie -- te belig;om aan te toon hoe hy getrag het om dle aansien van dieberoemde Oranje-Huis te verhoog met dle beste kunsprodukwat die skeppers in staat was om te lewer; en hoe hy, metsy groot kennis van die skilderkuns, opgetree het as 'n onontbeerlikeskakel tussen die Huis van Oranje en die skildersvan die 17de eeu.
[发布日期]  [发布机构] University of Pretoria
[效力级别]  [学科分类] 
[关键词]  [时效性] 
   浏览次数:3      统一登录查看全文      激活码登录查看全文